|
english
A bit of madness on a stray day
- - -
zigzag song
of a traveling man
crisscross country wide
no flat ends no side
no orange moon in the blue
of night no left no right
no fast forward no reverse
only this simple little verse:
of all the maps i could find
and all the routes that i knew
all the roads in my mind
led back to you
more
|
afrikaans
witskrif
- - -
oggendure
soms raak dit oggendure
voordat die woorde
na 'n lang gebeitel
en met moëe vingers
uiteindelik angstig
binne die spasie
van wit papiere pas
soms is die gelapte letters
'n warm kombers onder
die kneukels van die sin
en jou stilte word
die gare waarmee
ek verse ryg
in die oggendure
nog
|