cabaret

Jimmy Alison

Die Tweede Tangerine Tango

'n Verskriklike Kaberet

 

Sien Ses
"Strate toe!"

Lights on complete left. (Tinkie na Suna en Slettie aangestap)

suna : wanna have some fun tonight, mister?
slettie : singles, doubles, 69's, catsuites, handcuffs,
whips, two for the price of one 'till twelve.
tinkie : kan mens dans ook?
suna : anything goes, mister!
slettie : first served first come!
tinkie : ek soek eintlik vir saartjie. ken julle saartjie?
suna : no, but we're open for anything new!
slettie : watse style is saartjie?
tinkie : saartjie is my meisie van touwsrivier.
suna : gee, this guy's trying a hard bargain!
slettie : okay, vir ons kry jy half-price two up.
tinkie : sluit dit die ingang ook in?
suna : of course, but you pay for the french letters.
tinkie : waar ek vandaan kom, doen ons alles in afrikaans.
slettie : he wants to go into the club, love - beat that!
suna : o, jy wil hier binne gaan kyk eers?
tinkie : hang af hoeveel dit kos.
slettie : sê my, laai jy ons?
tinkie : ek ken julle nie eintlik nie...
suna : dan laaik jy ons nie!?
tinkie : wel, ek sal nou nie so sê nie...
suna : dan laaik jy ons. het jy geld?
tinkie : o ja, van die varke wat ek verkoop het.
slettie : ten bucks a head. (hou hand uit) thirty bucks.
(wys na suna) suna.
tinkie : (soen suna)
suna : wag, jy moet eers betaal!
tinkie : o, askuus. (gee bucks)
slettie : (wys weer na suna) suna. (tinkie wil weer soen
maar suna stamp hom weg)
dis haar naam, stupid. suna. s-u-n-a, see?
my naam is slettie. watse labeltjie hang ons om jou nekkie?
tinkie : my naam is tinkie.
suna : (na slettie) tinkie? sounds like vibrator assistance again.
tinkie : ek het met die trein gekom.
suna : ons kom met enige iets. solank jy net betaal.
tinkie : hoeveel kos dit?
slettie : moenie worry nie, mistertjie. ons vat credit cards ook.
kom, ons maak eers 'n paar drinks hier binne.

 

sien een
sien twee
sien drie
sien vier
sien vyf
sien ses
sien sewe
sien agt
sien nege
sien tien

applous

Die Tweede Tangerine Tango

 

© Jimmy Alison : tinkerer thinkerer