cabaret

Jimmy Alison

Die Tweede Tangerine Tango

'n Verskriklike Kaberet

 

Sien Vier
"Tinkie en Ama"

sfx : trein

tinkie : ek wonder wat wag in die stad
ama : ek is bly ek het ma se pil gevat
tinkie : gerugte van dagga en ouens wat mekaar slat
ama : wat sê mens as 'n man aan jou vat
tinkie : donker hoekies, drank en al die messteek
ama : ek wonder waar ek hierdie kondoompie sal wegsteek
tinkie : pa sê dis die plek waar selfs boere jou verneuk
ama : oe, oe, ek voel al die gejeuk
tinkie : wonder waar sal ek vir saartjie gaan soek
ama : oe, aggie, ... so 'n bietjie nat in die broek
tinkie : o bliksem - ek dink pa't al begin vloek
ama : o, ek sien so uit na my besoek

 

sien een
sien twee
sien drie
sien vier
sien vyf
sien ses
sien sewe
sien agt
sien nege
sien tien

applous

Die Tweede Tangerine Tango

 

© Jimmy Alison : tinkerer thinkerer