|
Sien Twee
"Tinkie"
ek hou van die wind wat in die berge waai
ek hou van die haan wat soggens kraai
ek hou daarvan om die koring te saai
ek hou daarvan om te kyk hoe die skape...
chorus:
[hy weet x 3]
bokant die touwsrivier is waar ek boer
my pa sorg dat daar glad niks sloer
en ek kry nooit-nooit kans om te loer
wat ek kan kry by 'n onderdorpse...
[hy weet x 3]
al is ek nie juis groot van postuur
word ek tog gedryf deur die gang van natuur
en my lyfie maak sy eie groot vuur
wat my gedagtes in vreemde rigtings stuur
[hy weet x 3]
[hy weet wat hy wil hê]
[t-t-t-tinkie]
my naam is tinkie van touwsrivier
tinkie johannes tertius bestbier
maar vir julle almal van hier
is ek sommer maar net...
[t-t-t-tinkie]
met die hoenders en die honde en die trekkers
se geraas
en pa en ma en al die boys op die plaas
en die droogtes en lenings en stront wat ek moes sluk
was dit selfs moelik om net rustig draad te pluk
[hy weet x 3]
dit was een laat middag in die koue van junie
toe saartjie nie wou dat ek haar mag soen nie
want sy het besluit om 'n aktrise te word
en wou haar droompies in die stad gaan uitstort
[hy weet x 3]
[t-t-t-tinkie]
ek was al twintig en dertig en lus
ek wou al voel en vat, lek en kus
magtag man, om die waarheid te sê
wou ek net haar prammetjies in my hande hê
[hy weet x 3]
[hy weet wat hy wil hê]
ek vat toe melkgeld en pak my bagasie
en ekstra broeke en kasterolie vir purgasie
en omdat ek nie in die nag wou raas'ie
sluip ek kaalvoet af in die doringpad... tot by die stasie
[hy weet x 3]
[hy weet wat hy wil hê]
[t-t-t-tinkie]
|