|
Sien Tien
"Mango"
Outro in dark
stemme : die eerste een was gerug
die eerste een was lank terug
die eerste een was 'n klug
die eerste een was 'n beraad
die eerste een was verraad
die eerste een was geskaad
chorus : maar die tweede kom uit die weste
die tweede is tog die beste
die eerste was appels, pere en 'n mango
maar die tweede, die tweede,
die tweede is 'n tango
die tweede touwsrivier tango
oo-whap to-di-do whap
stemme : die eerste een was 'n legende
die eerste een was deur 'n bende
die eerste een was die onbekende
die eerste een was maar 'n kans
die eerste een was 'n agterafse geskans
die tweede is die tango dans
chorus : die tweede kom uit die weste
die tweede is tog die beste
die eerste was appels, pere en 'n mango
maar die tweede, die tweede,
die tweede is 'n tango
die tweede touwsrivier tango
oo-whap to-di-do whap
applous, applous...
... as daar niks van die gehoor af is nie, applous maar self
|