cabaret

Jimmy Alison

Die Tweede Tangerine Tango

'n Verskriklike Kaberet

 

Sogenaamde Spelers

Tinkie : affie plaas [klein outjie]
Ama : affe 'n anner plaas [big woman]
Blue : Vannie stad, cool
Slettie : Ok vannie stad, ok cool
Suna : Vannie disko

Skrip : Jimmy Alison
Musiek : Pre-recorded
Regisseur :
Koeriograaf :
Tydsduur : Ongeveer 40 minute
Datum : 4/94
Kopiereg : Voorbehou

 

Die Scenes

1. Ligte doof vir intro - title song word gesing.
ii. Spotlights on left - Tinkie se song [chorus in dark]
3. Lights down left up right - Ama se song [chorus in dark]
iv. Spotlight on Tinkie en een op Ama - hulle storie.
5. Lights on complete right, off left - Blue en Ama.
[Up disko scene]
Ses. Lights off right, on complete left - Tinkie en Suna en Slettie.
7. Lights up full stage - disko.
h. Spots op almal terwyl full lights effe doof.
9. Spots op almal soos hulle sing terwyl full lights gedoof is.
5+5. Spot on Blue. Chorus in dark. Lights cut.
xi. Title song outro. Lights off.

 

ok, sien een
sien twee
sien drie
sien vier
sien vyf
sien ses
sien sewe
sien agt
sien nege
sien tien

applous

Die Tweede Tangerine Tango

 

© Jimmy Alison : tinkerer thinkerer